Nie seker wanneer brandstofprys-komitee gaan sit

Die Automobiel-Assosiasie in Suid-Afrika voorsien dat brandstofpryse volgende maand daar sal daal. Dis onseker wat Namibië te wagte kan wees want daar’s verskeie faktore wat die pryse beïnvloed. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Ten Hasheela, die woordvoerder van die myne en energie-ministerie, oor wanneer die komitee wat plaaslike brandstofpryse bepaal, sal sit om te besluit.