Nie net olie nie, maar reuse-gasbron ook ontdekAugust 22, 2023

Die jongste berigte lui dat beide Shell en TotalEnergies nie net olie ontdek het in die Oranje-bekken nie maar ook bevestig dat daar 8,7 triljoen kubieke voet gas is. Dit volg na die olie-ontdekkings deur die twee reuse op ongeveer 11 miljard vate beraam word. Shell het reeds, saam met Lesedi 1X vier putte, Graff 1, La Rona 1 en Jonker 1 suksesvol geboor met Lesedi 1X, die jongste, wat ook bronne het. Volgens Shell, presteer al sy putte in die top-kwartiel van standaard putprestasie. Intussen het TotalEnergies twee oliebore ontplooi by sy reuse-Venus-ontdekking.