NGV sal landelike gesondheid verbeter

Die Landelike Gesondheidsvoorspraakgroep beklemtoon dat verbeterde landelike gesondheidsorg noodsaaklik is vir die bereiking van universele gesondheidsdekking. Russel Rensburg van die organisasie sê die Nasionale Gesondheidsversekering wil billike sorg vir alle Suid-Afrikaners gee. Hy staan ‘n veelfasset-benadering voor teen gesondheidsongelykhede, want die verserkering sal die openbare gesondheidstelsel herorganiseer om beter te reageer op uitdagings: