Nganate sê programme word uitgerol teen wanvoeding

Die goewerneur van die Omaheke-streek het sy stilte verbreek oor die wanvoeding-krisis wat die streek teister. Pijoo Nganate sê dinge gaan effe beter en die kwessie word aangespreek deur middel van verskeie programme wat uitgerol is.