Newsom oorleef herroepingSeptember 15, 2021

Die goewerneur van Kalifornië, Gavin Newsom, sê hy voel nederig en is dankbaar vir die miljoene inwoners van die staat wat hul fundamentele reg om te stem uitgeoefen het. Hy het die herroepingsverkiesing met ‘n reuse meerderheid gewen en die Republikeine ‘n gevoelige slag toegedien. Media berig hoewel Newsom gewen het, sal die Republikeine waarskynlik nou hul fondsinsamelingspoging in die Demokraties-beheerde Kalifornië verskerp, in die aanloop tot die 2022 tussenverkiesings. Newsom sê mense het teen verdeling gestem:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *