Netanyahu lê skuld by Palestyne se voordeur

Daar is kommer oor die toenemende geweld tussen die Palestyne en Israeli’s. Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hulle sal moet saamwerk maar, sê die Palestynse owerheid weier om vredesamesprekings te reël of by te woon. Hy voeg by die Jode was eerste daar.