Nes Windhoek, poog Tshwane ook vir beter meterlesings

Die Stad Tshwane sê hy streef daarna om 95-persent van alle meters in die stad te lees om akkurate rekeninge te verseker. Die meters moet elke maand gelees word en die aanbevole teiken is minstens 95-persent. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jacqui Uys, moedig inwoners aan om probleemnavrae by die stad te doen en hulle uitstaande skuld te betaal: