Nedbank vir Outisme-gholfreeks bied ondersteuningNovember 29, 2021

Die Nedbank vir Outisme-gholfreeks is een van die gewildstes op die Namibiese gholfkalender. Die reeks word deur DZ Golf georganiseer en het ten doel om bewustheid vir die Outisme-vereniging van Namibië te skep. Die vereniging bestaan uit kinders en volwassenes met outisme en kundiges op die gebied. Petra Dillmann, direkteur van die vereniging sê ondersteuning en opleiding word aan ouers gebied.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *