NDF is gereed om te help in die Noorde – indien nodig
Die Namibiese Weermag is op gereedheidsgrondslag sou hy benodig word by enige reddings- of bystandpogings met die efundja in die Ohangwena-streek. Daar word verwag dat vloedwaters sal styg namater die reën in die suidweste van Angola voortduur. Kolonel Petrus Shilumbu, woordvoerder by die weermag sê lede is reeds op die grond om die heersende situasie dop te hou.