NBL is top presteerder op NSX

Cirrus in die hoofstad sê Namibië Brouerye het in 2021 die beste presteer op die Namibiese aandelebeurs. Die maatskappy se aandele het met net minder as 49 persent gegroei. Die besturende direkteur van NBL Marco Wenk sê dit was ‘n uiters goeie jaar…