Navo sê Oekraïne maak vordering in sy teenoffensief
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie sê Oekraïne wen stadig maar seker veld met sy teenaanval op Rusland. Oekraïnse magte het vordering gemaak suid van Robotyne wat die verste punt van hulle teenaanval in die suidelike linie is. Navo se sekretaris-generaal, Jens Stoltenberg, sê hy vind dit vreemd om klagtes oor die spoed van die teenaanval te hoor van diegene wat in Februarie verlede jaar voorspel het Oekraïne gaan binne weke oorgee: