Navo ‘berei voor’ vir oorlog met Putin

Meer as 90 000 troepe van Navo-lande sal aansluit by die blok se militêre oefening Steadfast Defender. Intussen sê die voorsitter van Navo se militêre komitee, admiraal Rob Bauer, Navo maak homself gereed vir konflik met Vladimir Putin se regime, onder andere.