Nasionale Simbole-veldtog mik op eenheid

Die inligtings-ministerie loods op 2 Oktober die regering se Nasionale Simbole-veldtog in die Oshana-streek. Die doel van die veldtog is om die publiek attent te maak op die belangrikheid van die land se nasionale simbole. Daar word ook gekyk na die effek daarvan op nasionale eenheid, en die rol wat eenheid speel om Namibiërs te verenig en die nasie se ontwikkeling deur die nasionale simbole te dryf. Die goewerneur van die Oshana-streek Elia Irimari is aan die woord: