Nasionale sekuriteit – die staat is die probleem

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het vanoggend sy jongste navorsing oor kuberveiligheid, nasionale sekuriteit en meer, in Afrika en Namibië bekend gestel. ‘n Regering se mandaat om nasionale veiligheid te beskerm is ‘n wettige een maar daar is ‘n baie problematiese raamwerk waar in baie lande regoor die wêreld die mantra van nasionale veiligheid benut word om outoritêre onderdrukking en menseregteskendings moontlik te maak. Navorser Frederico Links het dit so verwoord.

Hy voeg by dat Namibië nou sy burgers dop hou…