Nanso vrees eis van pandemie op studenteJuly 19, 2021
Die Namibië Nasionale Studente-organisasie, oftewel Nanso, se woordvoerder, Esther Shakela, sê sy is bevrees oor die tol wat die pandemie op studente gaan eis. Die studenteraad het ‘n siekundige ondersteuningseenheid, asook ‘n tolvrylyn wat ondersteuning aan studente bied.