Nanso: Skole en skoolhoofde mag nie rapporte weerhou weens onbetaalde skoolfooie

Die Namibië Nasionale Studente-organisasie, Nanso, sê skole en skoolhoofde kan nie rapporte weerhou as gevolg van onbetaalde skoolfooie nie. Dylan Mukoroli, Nanso, se woordvoerder sê aan Kosmos 94.1 Nuus hulle veroordeel sulke ongehoorde optrede.

Hy het ook die kwessie rakende privaatskole aangespreek.