NamRa ontbloot N$15 miljoen bedrogspul

Die Namibiese belasting-agentskap, NamRA, se kommissaris, Sam Shivute, het aangekondig dat NamRA ‘n belastingterugbetaling-bedrogspul ontbloot het waarby 15 miljoen Namibiese dollar betrokke is, wat op twyfelagtige wyse aan 122 belastingbetalers uitbetaal is. Die skakelbeampte van NamRA, Tonateni Shidhudhu, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Hy het ook gesê belastingeise sal tot Junie vanjaar gestaak word om die omvang van hierdie saak te bepaal…