NamRA begin lughawe-vrag aflewer

Vrag by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe, wat in Menzies Aviation se besit was, is laat Woensdagaand vrygestel. Die vrag is sedert 18 Augustus in die pakhuis. NamRA het beheer daarvan gevat na die Namibiese Lughawensmaatskappy ingetree het. Dan Kamati, die lughawensmaatskappy se woordvoerder…