Namport trek voordeel uit Rooisee-onlus

Die volume ru-olie en olieprodukte wat om die Kaap die Goeie Hoop beweeg het byna 50 persent gestyg in die eerste vyf maande van die jaar. As gevolg hiervan het die Walvisbaai-hawe ‘n toename gesien in vaartuie wat daar dok. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Elias Mwenyo, die hoof van kommersiële dienste by Namport, oor wat die sukses wat die hawe gehandhaaf het