Nampol slaggereed vir feesseisoen

Die Namibiese polisie is hard besig om voor te berei vir die komende feesseisoen. Volgens Namol se nasionale woordvoerder, adjunk-kommissaris, probeer misdadigers altyd slimmer as die polisie te wees, maar sy sê die polisie het ‘n plan in plek vir misdadigers.