Namibiese vrouespan is topsApril 8, 2021
Die Sekretaris-Generaal van die Namibiese Sokkervereniging Franco Cosmos het gereageer op die oorwinning van die nasionale vroue sokkerspan, die Brave Gladiators oor die Angolese vroue in die hoofstad.