Namibiese vroue-rugby is nog in sy kinderskoene

Namibië se eerstelike amptelike vroue-rugbyspan draf om 13:15 uit in Kaapstad teen Zimbabwe in die Afrika Rugby-vrouebeker. Volgende week speel hulle teen Suid-Afrika. Die span is onlangs saamgestel en oefen nou maar drie weke saam. Die kaptein Mandie van Staden sê Namibiese vroue-rugby is nog in sy kinderskoene…