Namibiese toerismesektor kry kans om insette in herstelplan te gee

‘n Namibiese toerismekenner het gereageer op die Namibiese toerismeministerie het ‘n konsepherstelplan vir die toerismesektor van 2022 tot 2024 opgestel om strategieë vir die herstelproses te implementeer. Landwye konsultasievergaderings sal in al die streke gehou word wat op 23 November op Swakopmund in die Erongo-streek sal afskop en in Desember in die Khomasstreek sal eindig. Nrupesh Soni van Namibia Travel and Tourism Forum sê dit sal goed wees om insette van almal in die toerismesektor te kry.