Namibiese Staatslone-indeks styg met 1,3% in vierde kwartaal van 2021

Die Namibiese Staatslone-indeks het in die vierde kwartaal van 2021 met 1,3 persent gestyg, volgens die Namibiese Satistieke-agentskap. Die groei in die indeks word toegeskryf aan die toename in indeks van alle regeringsektore. Teen die einde van 2021 het die staatsdiens 108 875 werknemers in diens gehad. Openbare administrasie en verdediging het met 1,9 persent gestyg, onderwys met 0,5 persent en gesondheid met 0,3 persent. ‘n Vakbondleier Mahongoro Kavihuha sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat die regering meer moet doen…