Namibiese skoonmaakveldtog môre van stapel gestuurAugust 18, 2021

Die adjunkminister van die Namibiese omgewingsministerie, Heather Chibugo, gaan môreoggend die nasionale skoonmaakveldtog by Okahandja se Vyfrandkamp van stapel stuur. Namibië hou elke jaar ‘n nasionale skoonmaakveldtog om die land skoon te maak en vullis te verwyder.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *