Namibiese pluimveebedryf groei vinnig
Die Namibiese pluimveebedryf is een van die sektore wat vinnig groei in die land. Dit is ook een van die sektore wat Namibiërs onderhou het tydens die Covid-pandemie. Tydens ‘n gesprek vandag van die inligtingsminsiterie is die fokus gerig op die marktoetrede en hulp aan pluimveeboere in Namibië. Die handelsbevorderingsbeampte in die handelsministerie , Rebeka Shiimi, het gepraat oor die uitdagings wat plaaslike produsente in die gesig staar …
Shiimi het die ministerie se toekomsplanne bespreek.