Namibiese plantegroei-indeks lyk beroerd

Die jongste Namibiese plantegroei-indeks toon dat die grootste deel van die land in ‘n ernstige situasie is, terwyl baie min dele op redelike tot goeie toestande dui. In die Oshana-streek het boere twee weke gelede sowat 13 millimeter reënval gekry en hulle is veral bekommerd oor weiding vir hul vee. Ileni Nandjato, ‘n kommunale boer in die streek deel sy kommer met Kosmos 94.1 Nuuss..