Namibiese inligtingsministerie maak kabinetsbesluite bekendNovember 11, 2021

Die Namibiese inligtingsminister dr. Peya Mushelenga, het vandag die kabinetsbesluite bekend gemaak. Goedkeuring is gegee vir ‘n afvaardiging van die landbouministerie om die 14 streke te besoek, asook dat die jaarverslae van die Elektriese Beheerraad, Paaiefonds Administrasie in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê kan word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *