Namibiërs vier saam met miljoene Christene wêreldwyd vandag Goeie VrydagApril 2, 2021
Namibiërs vier saam met miljoene Christene wêreldwyd vandag Goeie Vrydag.Paastyd is een van die belangrikste datums op die Christelike kalender . Vandag op Goeie Vrydag word Jesus se kruisiging herdenk en Sondag sy opstanding uit die dood.Ds Johann Els bekende Suid-Afrikaanse leraar en uitsaaier oor Paasfees in die lig van Covid-19.