Namibië vorder stadig met anti-korrupsie maatreëls: IPPR

Transparency International het sy 2023 Korrupsiepersepsie-indeks vrygestel, waarvolgens Namibië sy telling van 49 uit 100 behou, waar 100 lae vlakke van korrupsie aandui en 0 hoë vlakke. Namibië is ook is in die 59ste plek uit 180 lande, dieselfde posisie as verlede jaar, wat aandui dat die land nie vordering maak in die stryd teen korrupsie nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Graham Hopwood, die instituut se direkteur, oor die kwessie gepraat.

Hopwood het verduidelik hoe Namibië kan verbeter.