Namibië trots op derde plek in Afrika vir Covid-toetseNovember 3, 2021

Die uitvoerende direkteur in die Namibiese gesondheidsministerie, Ben Nangombe, reageer op Namibië wat nou die land in Afrika is wat die derde meeste van sy burgers vir Covid-19 getoets het. Net in Gaboen en Suid-Afrika is meer mense getoets. Nangombe sê dit is ‘n mylpaal waarop Namibië trots kan wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *