Namibië stem … waar’s die jeug?

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het ‘n waarskuwing uitgereik rakende die potensiaal vir ‘n lae verkiesingsopkoms in die land, tensy jongmense aangemoedig word om by politiek betrokke te raak. Die direkteur, Graham Hopwood, beklemtoon die invloed wat jongmense op vanjaar se November-verkiesing kan hê en het kommer uitgespreek oor kiesersapatie. Hy het reageer op ‘n verslag van die Verkiesingskommissie van Namibië wat ‘n neiging van belangeloosheid beklemtoon: