Namibië se Grondwet is vandag 33 jaar oud

Vandag, 33 jaar gelede is die Namibiese Grondwet aanvaar. Die dokument word internasionaal geloof vir veral sy omgewingsbewustheid. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder Phanuel Kaapama gesels oor die mag wat die dokument vandag in Namibië het.