Namibië ‘moet hom nie blindstaar teen oliemaatskappye’
Die oliefondse in Namibiese waters is ‘n groot aantrekkingskrag. BP, Shell en TotalEnergies, wat met projekte in Suid-Afrika besig is, sê hulle gaan hul bedrywighede daar afskaal en meer op Namibië fokus. Dit dui op ‘n positiewe beleggingsklimaat – of doen dit? Kosmos 94.1 Nuus het reaksie ontvang van Eben de Klerk, ‘n navorser by die Ekonomiese Beleidsnavorsing-vereniging, Epra.
De Klerk voeg by dat Namibië haar nie moet blindstaar teen oliemaatskappye wat hierheen kan kom nie.