Namibië herdenk vandag Wêrelddag vir Veiligheid by die Werkplek

Namibië het vandag die Wêrelddag vir Veiligheid en Gesondheid by die Werkplek herdenk. Vanjaar se tema is: “Enhancing Social Dialogue Towards a Culture of Safety and Health. Anna Salkeus, die skakelbeampte van die ministerie van arbeid, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die optog wat vandag plaasgevind het.

Sy het gesê die dag was ‘n groot sukses