Namibië goed verteenwoordig by Indaba in Durban

Die Africa Travel Indaba vind die week in Durban plaas en duur tot Donderdag. Die handelskou word bygewoon deur byna 10 000 afgevaardigdes van 25 lande, het dien as ‘n platform vir Afrika-toerisme-aanbiedings. Kosmos 94.1 Nuus het met Gitta Paetzold, van die Namibiese Gasvryheidsvereniging gesels. Namibië is baie goed verteenwoordig.