Namibië en Botswana sport naweek

Die Botswana Ministerie van Inligting en Kennis in samewerking met die Ministerie van Inligting van Namibië gaan ‘n sportnaweek in Botswana aanbied om die bilaterale verhouding tussen die twee lande te versterk. Die aktiwiteite sal vlugbal, sokker en netbal insluit. Shoki Kandjimi, woordvoerder van die Inligtings-ministerie het die besonderhede met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.