Namcor sê oor sy boorprogram

Meer inligting is bekend oor Namcor se planne om drie nuwe olie- en gasputte teen die eerste kwartaal van 2025 te boor. Die program is daarop gemik om nuwe reserwes te vind asook om onlangse ontdekkings te ondersoek. Namcor is ook besig om seismiese data in te win en evaluasies te doen in die Oranje-, Walvis-, Namibe- en Lüderitz-bekkens. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Namcor se woordvoerder, Paulo Coelho…