Namcor gesels likwidasie, personeel en heffings

Namcor is tans besig om met die media te praat oor sy huidige uitdagings insluitend sy finansiële verknorsing en hoë vlakke van skuld. Die waarnemende besturende direkteur Shiwana Ndeunyema sê hulle het die lynministerie genader vir ‘n reddingsboei.

Die brandstofheffing, wat tans halfeer is tot 3,8 sent per liter het ook onder die loep gekom.