Nakathila verloor in Las Vegas

Boks Jeremiah ‘Lowkey’ Nakathila van Namibië het sy geveg oor twaalf rondes teen die Amerikaner Shakur Stevenson in Las Vegas in Amerika vir die WBO tussentydse super-veergewig titel met punte verloor. Al drie tellinghouers het elke ronde aan die Amerikaner toegeken.Nakathila is in die vierde ronde van die geveg ook platgeslaan..