NaCC sê ja vir twee samesmeltings
Die Namibiese Mededingingskommissie het die samesmelting van tussen ‘n filiaal van Yintai Gold, 1466331 BC Beperk en Osino Resources goedgekeur. Dina Gowases van die kommissie het van die bepalings van die samesmelting so uiteengesit.
Die kommissie het ook die samesmelting van Sinomine Rare Metals en Dundee in Tsumeb goedgekeur. Gowases verduidelik.