Nabta vra nou net 15% verhoging
Dit wil voorkom asof die taxi-vereniging van Namibië sy eerste eis van ‘n 40 persent verhoging in taxi-fooie laat vaar het en vervang het met 15 persent. Dit volg na die vervoerraad in die ministerie van werke en vervoer die NTTU se aansoek vir 40 persent verwerp het omdat dié vakbond taxi-bestuurders verteenwoordig, en nie eienaars nie. Nou sê die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging hy het sy aanbod aangepas en vir 15 persent gevra en behoort teen more ‘n antwoord te hê. Die vakbond se sekretaris-generaal Pendapala Nakathingo…