N$1,8m bemiddel vir uitbetalings aan werkers – Shinguadja

Die Namibiese Ministerie van Arbeid sê hy het tydens die 2020-2021 finansiële jaar uitbetalings van meer as 1,8 miljoen Namibiese doller bemiddel. Die betalings spruit uit meer as 5 400 klagtes deur werknemers. Die ministerie se Uitvoerende Direkteur Bro-Mathew Shinguadja sê sommige werkgewers bied meer weerstand as ander… hy vderuidelik.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *