‘n Straat word vernoem na David Bowie in Parys, Frankryk

Die “Rue David Bowie” is onthul op die ontslape ikoon se 77ste verjaardag. Jy kan die onthulling hieronder sien. Dit is geleë tussen twee moderne kantoorgeboue, insluitend die hoofkwartiere van die nuuspublikasies “Le Monde” en “L’Obs” en koppel aan “Avenue Pierre-Mendes-France” en sal aansluit by die toekomstige brug wat die laan verbind met die “Boulevard de l’Hopital”, naby Austerlitz-trein stasie en Pitie-Salpetriere Hospitaal. 

Foto verskaf:  Nils Meilvang/AFP via Getty Images