Mynwese behoort meer werk vir die jeug te skep – Jauch

‘n Plaaslike arbeidskenner sê ekonomiese strukture in die land laat nie doeltreffende werkskepping toe nie, met veral meer werksgeleenthede wat in die mynbou-sektor geskep kan word. Volgens mediaberigte is daar oor die afgelope vyf jaar, 84 000 gegradueerdes in die arbeidsmark geplaas. Volgens die arbeidskenner Herbert Jauch, is dit hoogs waarskynlik dat gegradueerdes van 2018 nog nie werk gekry het nie. Hy sê die mynboubedryf verskaf slegs ‘n klein persentasie werk.

Jauch voeg by invoere is ook nadelig vir die ekonomiese strukture…