Myners by Chinese maatskappy staak vir meer geldApril 28, 2021

Werknemers by die Chinese Best Cheer Investments-maatskappy staak. Die Namibiese Mynwerkersvakbond eis ‘n 55-persent verhoging en ‘n beter werksomgewing. Volgens die vakbond se Koördineerder vir die Erongo-streek George Ampweya is alle wettige prosesse gevolg. Hy het die jongste met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *