Muyunda gesels oor aanbevelings na mens-dier-konflik vergadering
Die drie-dag lange konferensie oor mens-dier-konflik is as ‘n sukses beskryf. Daar is volgens die omgewingsministerie se woordvoerder, Romeo Muyunda, verskeie aanbevelings gemaak om die konflik te beperk. Een van die bydraende faktore is die beperkte kapasiteit in die ministerie self. Muyunda verduidelik.
Hy het meer inligting oor van die strategieë so verwoord.