Mutorwa gee regering se planne met Kaap Fria
Die hawe by Kaap Fria in die Kunene-streek is in die nuus omdat Job Amupanda die hawe belowe het. Terwyl die Namibiese Statistieke-agentskap nie glo invoere en uitvoere regverdig die hawe nie, het Kosmos 94.1 Nuus aangeklop by die werke- en vervoerminister John Mutorwa. Hy verduidelik die regering se standpunt.