Murphy sluit aan by die Blitsbokke

James Murphy het hom aangesluit by die Springbok-sewesgroep in Australië om sy beseerde spanmaat, Selvyn Davids, te vervang in die naweek se Sydney-sewesspan. Davids het die afgelope naweek ‘n lies-besering opgedoen in die Nieu-Seelandse Sewes-reeks en is uitgesluit van die toernooi in Australië, waar Suid-Afrika Vrydag teen Kenia te staan kom en Saterdag teen Uruguay en Nieu-Seeland in Groep B. Murphy is opgewonde oor die geleentheid: