MTN is hier!September 1, 2021
MTN het sy bekendstelling in die hoofstad gehou. Die kommunikasie-reus het sy bedrywighede in Namibië aangekondig en sal internetdienste aan besighede bied. Elia Tsouros, die besturende direkteur van MTN Namibië het die maatskappy se strategie so verwoord.